

MARSHMALLOW PYNAPPEL SLAAI
1 groot blik pynappels
250 ml houer suurroom
1 blikkie kondensmelk
1 pak marshmallows
Meng al die bestanddele saam en snipper die marshmallows.
Meng die marshmallows in en plaas in die yskas vir so uur, en roer deur en bedien.
Jy kan skyfies piesang ook in sit.
Resep geplaas deur: Melissa Nel
MARSHMALLOW PYNAPPEL SLAAI
1 groot pak mashmallows, elkeen in 3 gesnipper met ‘n skêr
1 blik gedreineerde fyn pynappelstukkies
250 g gegeurde yoghurt (geur van jou keuse, ons hou van granadilla)
1 blik kondensmelk
Meng alles saam en laat staan in yskas tot gebruik. Nie langer is 1 uur nie.
Resep geplaas deur: Rénel Oosthuizen






