

DONINIQUE EN LULU SE TRIFLE MET ‘N TWIST
2 pakkies Jelly, verskillende geure
1 blikkie kondensmelk
3 eet lepels Suurlemoensap
1 pakkie marie beskuitjies of tennis beskuitjies
3 eet lepels Vla poeier
Kwart koppie melk
Halwe koppie kook water
200 ml room
3 Eetlepels Versiersuiker Continue reading











