

KONDENSMELK PIESANG EN AARBEIE NAGEREG TERT GLASIES
1 pakkie karamel tennisbeskuitjies
1 blik kondensmelk
250 ml room
5 ml vanilla geursel
Piesang
Aarbeie
Krummel koekies en skep ‘n laag in ‘n glas.
Klits kondensmelk, room en vanilla tot lekker dik.
Skep’n laag oor die koekies.
Sny piesang op en pak op roommengsel.
Herhaal.
Een laag piesang dan een aarbeie.
Resep en Foto: Ryno En Zelda Herridge







Geskuif