

LASAGNE TOEGEDRAAI IN SPEK
500g Maalvleis
1 ui opgesny
1 x pakkie Bolognise sous (cook in suace)
1 x blikkietamatie puree
lasagne velle (Hang af van die bak se grote en hoeveel lae)
pasta kaas sous GENOEG
1 x Blokkie kaas
Natuurlik Spek (Afhangende van die oond skottel. Ekt 3 pakkies Spek gebruik)
Pak jou pan met spek sodat die bodem bedek is en dit oor die kante hang. Pak dan 2 velle lasagne (afhangende van jou groote oond skottel) op die bodem (rou). Gooi jou kaas sous lekker dik en dan gerasperde kaas. Dan lê jy jou lagie maalvleis. (Gaar maalvleis wat jy gepan braai het met jou uie, bolognise sous en tamatie puree). Lê weer n lagie Lasagne en volg die roetine. Eindig met kaas sous en kaas. Vat dan jou spek wat oor die pan hang en vou dit oor jou lasagne. Bak vir 45-50min by 180grade
Resep en Foto: Rene Cronje






