

WINTER MUFFINS MET KERSFEES GEURE
Winkel pakkie muffin mengsel bietjie opgedollie met vrugtekoek mengsel, sitrus skil, Lady Grey tee, amandel fondant en ekstra speserye (kaneel, neutmuskaat, naeltjies en gemmer).
2 pakkies veselryke muffin mengsels (500 g elk)
1 koppie vrugtekoek mengsel in 1 koppie kookwater met Lady Grey* teesakkie in (laat week vir so 30 min)
¼ koppie sitrus skil
½ koppie amandel fondant in klein balletjies gerol
½ teelepel elk van fyn kaneel, neutmuskaat, balletjies en gemmer gemeng Continue reading













