Category Archives: Inmaak & Inlê/Canning
HOMEMADE SWEET CHILLI SAUCE
HOMEMADE SWEET CHILLI SAUCE
500 g long fresh red chillies, stems trimmed
3 garlic cloves, peeled
750 ml white vinegar
645 g caster sugar
Halve 100 g of the chillies and place in the bowl of a food processor.
Halve and deseed the remaining chillies.
Coarsely chop and place in the food processor. Continue reading
SOETSUUR GEPEKELDE KOMKOMMERREPE
SOETSUUR GEPEKELDE KOMKOMMERREPE
½ koppie witwynasyn
2 eetlepels suiker
2 eetlepels kookwater
handvol dille, fyngekap (20g)
1 rooirissie, gekap en sade verwyder
1 komkommer, in lang repe gesny
Plaas die witwynasyn, suiker en kookwater in ‘n beker en roer tot die suiker opgelos is. Meng in by die dille en rooirissie. Sit die komkommerrepe in ‘n vlak bak en giet die pekelmengsel oor.
Bedek met kleefplastiek en plaas oornag in die yskas om goed te marineer. Daarna kan jy dit in gesteriliseerde bottels gooi en een week bêre. As jy dit te lank los, word dit baie suur. Continue reading
NOEDELSLAAI MET TAMATIE
APPELKOOSBLATJANG
APPELKOOSBLATJANG
2,5 kg ontpitte appelkose
500 g sultanas
6 knoffelhuisies
750 g uie gesny
750 ml suiker
20 ml sout
20 ml gemmer
10 ml kaneel
7 ml swartpeper
2 ml rooipeper
1.5 koppies asyn
Maal die appelkose, sultanas, knoffel en uie saam, voeg die res van die bestanddele by.
Kook stadig tot dik, skep warm in voorbereide warm bottels.
Foto: Gisela Pruter
KERRIE BEET BLATJANG
OLYWE INMAAK
KNOFFEL IN MOSTERDSOUS
Gooi knoffel in stroop kook 2 minute. Roer die mosterdmengsel by en kook tot dik.
Skep in bottels en seël. Continue reading
SOETRISSIE UIE

SOETRISSIE UIE
6 soetrissies – verskillende kleure vertoon mooi
240 g piekeluitjies gehalveer
3 knoffeltoontjies geskil
750 ml water
360 ml witasyn
2 peperkorrels
125 ml suiker
1 teelepel sout
Continue reading








