

TESSIE SE GIS BROODJIE
Oond 180 grade C – bak 15-20 min op middel rak van oond.
1 sakkie 10 gr anchor kits gis
3 koppies koekmeel
1 koppie Bruismeel
1/4 koppie lou water (vir gis mengsel)
1 koppie lou water
1eier
2 eetlepels kookolie
1/4 koppie suiker
Halwe teelepel sout Continue reading












