

RONEL SE KAAS EN SPEK BRAAIROLLETJIES
Bron en foto: Ronel Blignaut
Brooddeeg gekoop of maak jou eie. Ek het my eie brooddeeg resep gevat. Jy kan dit self aanpas na hoeveel rolletjies jy wil maak.
4 koppies koekmeel
¼ teelepel sout
bietjie suiker
½ pakkie kitsgis
louwater
botter Continue reading
Category Archives: Brood Rolletjies/Buns
SIPHOKAZI’S NUTELLABON


SIPHOKAZI’S NUTELLABON
INGREDIENTS
4 cups flour
1 tsp salt
2 tsp yeast
1/2 cup brown sugar
1/2 cup warm water
1/2 cup milk
10 Tbsp butter softened
1 tsp cinnamon
1 tsp vanilla
3 eggs
2 cups Nutella Continue reading
ALTA SE DEEG VIR VETKOEK, ROOSTERKOEK EN BROOD


ALTA SE DEEG VIR VETKOEK, ROOSTERKOEK EN BROOD
6 hoog vol koppies koekmeel
Golfballetjie grootte suurdeeg, (Ek bak met koekie suurdeeg wat ek by pnp se bakkery koop)
1 hoogvol teelepel sout.
Maak holte in middel van meel en voeg bietjie sterk lou water saam suurdeeg en meng dit deur.
Voeg nog nog sterk louwater by tot ‘n sagte deeg, knie deeg goed deur.
MaAk toe en laat rys.
Knie deeg af en laat weer rys. gebruik deeg grootte volgens jou panne, vorm brood in gesmeerde pan,
Maak toe en laat tot gelyk met pan gerys,
Sit oond aan op 180 grade bak vir ‘n uur.
Vir vetkoeke maak balletjies volgens grootte van vetkoeke, laat rys ,druk effe plat, bak in warm olie,
Resep en foto: Alta Gunter Van Dyk
ERICA SE VINNIGE “FRYJACKS”


ERICA SE VINNIGE “FRYJACKS”
Resep en foto: Erica Barker
FOOD LOVERS RECIPES
Vanoggend gou “fryjacks” gemaak vir ontbyt, ek het nie brood in die huis gehad nie.
2 koppies bruismeel
3 teelepels bakpoeier
knippie sout
1 eetlepel botter
1 koppie water
Sif die meel, bakpoeier en sout saam. Sny of vryf die botter by die meelmengsel in tot die meel soos krummels lyk, voeg die water bietjies-bietjies by, terwyl jy meng of knie tot die deeg nie meer klewerig is nie. Deel die deeg in 2 en laat dit rus vir 20 min. Rol die deeg uit op ‘n meelbestrooide oppervlak met ‘n deegroller tot ongeveer 1 cm dik, sny die deeg in 8 stukke en braai in olie tot bruin.
ZEE SE KONKEL ROOSTERKOEKE


ZEE SE KONKEL ROOSTERKOEKE
Jy kan jou eie roosterkoeke maak of hulle klaar koop en dan net die vulsel opsit en braai.
Roosterkoek:
250 g witbroodmeel
250 g koekmeel
10 ml sout
1 x 10 g-kitssuurdeeg
15 ml suiker
315 ml warm water
Meng die witbroodmeel, koekmeel, sout en suurdeeg in ‘n elektriese menger met ‘n deeghaak. Meng die suiker en warm water saam en voeg by die meel. Meng goed. Jy kan die mengsel ook met ‘n houtlepel aanmaak en dit op ‘n meelbestrooide oppervlak met jou hande knie tot elasties. Dit neem so 10 minute. Sit die deeg in ‘n groot genoeg bak vir dubbel die grootte daarvan. Continue reading
TESSIE SE PLATBROOD


TESSIE SE PLATBROOD
Bak tyd vir brood 60 min, oond 150ºC
Bak tyd vir plat brode 45 min
(Plaas n oonvaste bak met warm water onder in oond vir tyd van bak proses)
Bestanddele vir gewone brood:
6 koppies koekmeel
(1 koppie meel extra as deeg dalk the nat is voeg bietjie vir bietjie by terwyl jy knie/ dit hang van vog gehalte van meel af )
1 tot 2 teelepels sout
Sif 6 koppies meel en sout saam in groot genoeg bak om in te knie
1 sakkie kits gis
2 eetlepels suiker Continue reading
TRADITIONELE TUISGEMAAKTE HOT CROSS BUNS


TRADITIONELE TUISGEMAAKTE HOT CROSS BUNS
‘n Nuwe eerste vir my: Hot Cross Buns – sonder ‘n cross!|
480 gram koekmeel
30 gram kitsgis
100 g bruinsuiker
5 ml kaneel
5 ml neutmuskaat
1 ml gemengde speserye
Ruim knippie sout
3 ml bakpoeier
3 ml koeksoda
Skil van 1 suurlemoen
Skil van 1 lemoen
35 ml melk
45 ml botter Continue reading
BETS SE ROOSTERKOEKE


BETS SE ROOSTERKOEKE
(Lewer 16 koeke)
Ek het hierdie roosterkoeke vandag gemaak saam met lekker kaaswors wat ons toe sommer op die elektriese braaier gemaak het. Dit is ‘n vinnige en maklike resep vir wanneer daar nie tyd is om die deeg eers te laat rys nie.
6 koppies koekmeel
4 eetlepels bakpoeier
2 teelepels sout
2 eiers
2 koppies (500 ml) melk
Sif droë bestanddele saam.
Klits eiers en melk saam. Continue reading
GIDEON SE PAASBOLLETJIES


GIDEON SE PAASBOLLETJIES
10 g kitsgis
1 koppie lou warm melk
1/4 koppie witsuiker
500 g koekmeel
1 teelepel sout
1/4 koppie water
50 g botter in blokkies gesny
1 koppie rosyne
1 teelepel fyn kaneel
1 teelepel gemengde speserye Continue reading
CHELSEA BUNS MET GLASEERSEL


CHELSEA BUNS MET GLASEERSEL
Deeg:
2 en 2/3 koppies meel
3 eetlepels witsuiker
1 teqelepel sout
1 pakkie gis
1/2 koppie water
1/4 koppie melk
2 eetlepels botter
1 groot eier Continue reading

