


STAANRIB (LAMSRIB) IN DIE WEBER
Een heel lamrib gesmeer met olyf olie en gesprinkel met suurlemoenpepper kruie (die Ina Paarman ene het reeds sout in, so nie nodig vir ekstra sout).
Spuit jou toeknyp rooster met kleefvrye sproei aan die binnekant waar jou ribbetjie aan die kante gaan raak.
Sit die rib in die rooster, maak toe en maak seker die twee handvatsels is stewig vas met die draad skuif ogie.
Maak hardehout vuur met 3 stukke hout op een kant van jou Weber. Sodra die ergste vlamme begin afneem, sit jou rooster regop op die kant teenoor die vuur Continue reading










