2 cups cook greenbeans
1 onion, finely chopped
1T flour
1 container sour cream
1 cup cheddar cheese
1 packet sour cream & onion chips, crumbled Continue reading

SEX IN A PAN!
Recipe posted by: Liezel Van der Merwe
FOOD LOVERS RECIPES
Crust:
1 cup pecans, chopped
3 tablespoons white sugar
½ cup butter
1 cup cake flour
Cream cheese layer:
230 g cream cheese
1 cup powdered sugar (use ½ cup for less sweetness)
1 cup whipped cream or cool whip Continue reading→



DADELPOEDING IN ‘N OONDPAN
(Heerlik)
500 g fyngesnyde dadels
2 koppies kookwater
2 teelepels koeksoda
1 ½ koppie suiker
2 eetlepels botter
2 eiers geklits
2 koppies bruismeel
knippie sout
Continue reading→

BOTTERSKORSIE-EN-APPELPUREE
‘n Heerlike soetsoutpuree wat ryk is aan vitamiene A en C. Hierdie puree ‘n goeie basis om te gebruik wanneer jy nuwe smake en speserye in jou baba se dieet wil inbring. Geskik vir ‘n baba tussen op 6 maande.
(Maak 300 – 500 ml)
3 koppies geskilde en fyngekapte botterskorsie
1-2 appels, geskil en gerasper
100 ml water
Bring die botterskorsie en appel tot kookpunt in die water. Verminder die hitte en prut 20 minute tot sag. Laat effens afkoel en verpulp in ‘n voedselverwerker tot gladderig.
WENK:
Die resep is geskik om te bevries in geseelde bakkies. Wanneer hard, sit in ‘n plastieksakke en merk duidelik . Moenie langer as 3 maande vries nie.
Bron onbekend-het die resepte al baie lank
KARLIEN JACOBS

KOOL, BROCCOLI EN MURGPAMPOEN
Teen die ouderdom van 7-9 maande kan jy begin om nuwe smake en teksture aan jou baba bekend te stel. Maaltye is nou ‘n tyd vir nuwe ervarings en hierdie resep het ‘n growwer tekstuur, is hoog in vesel en vitamiene en maklik om te maak.
(Maak 300-500 ml)
1 k gekapte groenkool
1 k gekapte broccoli Continue reading→

MANGO, AVOKADO EN JOGURT
Hierdie resep is geskik vir ‘n baba tussen 7 en 9 maande.
(Maak 75-100 ml)
½ mango, in blokkies gesny
½ avokado, in repies gesny Continue reading→


PEER-EN-RYSPUREE
Ideaal vir babas tussen die ouderdom van 7 en 9 maande wanneer nuwe teksture en smake aan baba bekend gestel moet word. (Maak 75-100 ml)
2 groot pere, geskil en in blokkies gesny
1 koppie gekookte Thai-rys
Prut die pere in 2 eetlepels water vir 10 minute tot sag. Laat effens afkoel. Meng die gekookte pere en rys met ‘n vurk.
WENK:
Die resep is geskik om te bevries in geseëlde bakkies. Wanneer hard, sit in ‘n plastieksakke en merk duidelik . Moenie langer as 3 maande vries nie.
KARLIEN JACOBS

SOETPATAT-EN-PIESANGPUREE
Hoog in potassium en vitamiene C.(Maak 300-500 ml)
2 middelslag soetpatats, geskil en in blokkies gesny
50 ml water
1 piesang, geskil en opgesny Continue reading→

WORTEL-EN-SKORSIEPUREE
Dit is hoog in vitamiene, foliensuur en betakaroteen wat baie goed is vir baba se ontwikkeling. Geskik vir baba op 6 maande.(Maak 300-500 ml)
2 wit wortels, geskil en gerasper
2 geel wortels, geskil en gerasper Continue reading→

KOS IDEES VIR BABAS
Mara Nieuwoudt
Kook sy kossies apart. bv skorsie, wortel, aaartappel, kan ook n vleisie ingooi en lekker sag kook. Ek het so masjientjie gehad wat jy so draai en dan maak dit die vleis ens lekker fyn, kan later een van die groentes ‘n bietjie growwer laat soos hy ouer word. Speel maar met verskillende groentes bv butternut of pampoen ens. Nie baie sout ingooi nie. Continue reading→
You cannot copy content of this page
