

HEERLIKE MELKTERT KOEK
Lewer 1 groot koek
Koek:
125 ml melk
90 ml water
125 ml olie
4 ekstra groot eiers
500 ml strooisuiker
10 ml vanieljegeursel
500 ml koekmeel
10 ml bakpoeier
knypie sout
Melkvulsel:
90 ml mielieblom Continue reading→
Author Archives: Linda Venter
WENKE VIR LEKKER SEEKOS
WENKE VIR LEKKER SEEKOS
Marietjie van der Merwe –
Help asb gou dink. Ek het Prawns, calamari ringe, mussels en ‘n pakkie ” gourmet seafood” sop. Wil ietsie vir aandete brou, maar kan nie aan enige planne dink nie.
Adriana Becker Swift –
JIS EK SAL LEKKER SEEKOS SOP MAAK
Thomas Kruger –
Paela . . . .rys en al daai goed . . . . Maak dit alles een.een gaar in n pan en roer alles deurmekaar met die rys. Sit olywe by. Los die sop vir n vispotjie. Eet met suurlemoen. Continue reading
BREINKRAG KOSBLIK
BREINKRAG KOSBLIK
In die kosblik van links af is aarbeie, groenboontjies, wortelstukkies, in die bakkies is rosyne en sonneblom saad en ander bakkie het dadels in, dan is daar Fry’s se Traditional Sausages in agt stukkies gesny en gebak in ‘n degie met krummels om, en dan cocktail tamatietjies. Saam met die kosblik, vrugtesap.
Meisie Hattingh
LEMOENPOEDING MET SOUS

LEMOENPOEDING MET SOUS
Vla:
250 ml (1 k) water
250 ml (1 k) suiker
sap en skil van 1 lemoen
45 ml (3 e) vlapoeier
45 ml (3 e) koue water
Koek:
1 eier
125 ml (½ k) suiker
250 ml (1 k) meel
5 ml (1 t) bakpoeier
’n knippie sout
30 ml (2 e) botter, gesmelt Continue reading










