WENKE VIR LEKKER SEEKOS
Marietjie van der Merwe –
Help asb gou dink. Ek het Prawns, calamari ringe, mussels en ‘n pakkie ” gourmet seafood” sop. Wil ietsie vir aandete brou, maar kan nie aan enige planne dink nie.
Adriana Becker Swift –
JIS EK SAL LEKKER SEEKOS SOP MAAK
Thomas Kruger –
Paela . . . .rys en al daai goed . . . . Maak dit alles een.een gaar in n pan en roer alles deurmekaar met die rys. Sit olywe by. Los die sop vir n vispotjie. Eet met suurlemoen.
Rosemary Du Plessis Cronjé –
As jy room het kan jy die seekos bymekaar gooi en room bygooi verdit met bietjir sop . Dien saam met rys op. Skies verdik met bietjie sop
Magriet Louw –
Maak lekker gaar skep op rys maak dit lekker romerig.
Reinette Swanepoel –
Ooooh Marietjie….maak vi jou leka dik witsous met garlic en parsley. Gooi al jou viskossies by en ook gerasperde kaas en laat dan op lae hitte prut tot viskossies gaar. Bedien met vars pietersielie vir garnish en garlic broodjies! Yum yum yum!
Marietjie van der Merwe –
Nou hier die eindresultaat. Diepgebraaide prawns, mossels en calamari met gegeurde meel lagie, gebraai in olie, bo-op Rys met suurlemoen en botter en bietjie chives en gebraaide uie. So bietjie tartare sous vir afronding. Heerlik!







