

NICOLIENDE SE HOENDER BOLLETJIES
3 hoenderborsies
4 aartappels
Kook saam, maak nou alles saam fyn, rol bolletjies, sit in yskas.
Wanner die bolletjies styf is, rol dit in eiers en meng nou 1 koppie koekmeel en 1 koppie mieliemeel en speserye saam. Rol nou die bolletjies wat eiers op het in meelmengsels, bak in diep olie. Dis baie lekker. As jy dit vries, bak dit net weer in die oond.
FOTO EN RESEP: Nicoliende de Waal










