NICOLIENDE SE HOENDER BOLLETJIES

 

hoender bolletjies2tested
NICOLIENDE SE HOENDER BOLLETJIES
3 hoenderborsies
4 aartappels

Kook saam, maak nou alles saam fyn, rol bolletjies, sit in yskas.
Wanner die bolletjies styf is, rol dit in eiers en meng nou 1 koppie koekmeel en 1 koppie mieliemeel en speserye saam. Rol nou die bolletjies wat eiers op het in meelmengsels, bak in diep olie. Dis baie lekker. As jy dit vries, bak dit net weer in die oond.

FOTO EN RESEP:  Nicoliende de Waal




MAKLIKSTE SAMOOSAS OOIT

MAKLIKSTE SAMOOSAS OOITtested

MAKLIKSTE SAMOOSAS OOIT
Resep en foto:  Petré Van Jaarsveld
FOOD LOVERS RECIPES
Wou eintlik net die vou tegniek oefen.
Samoosas
1 pak samoosa velle
1 blikkie gemengde groente (sous gedreineer)
½ flessie tuisgemaakte atjar

Meng groente en atjar. Vou deeg, Skep vulsel in, Vou en seël.
Bak in diep olie tot goudbruin.
Deepfryer 160ºC …




CRUNCHY CHEESE CRISPS

2015-11-15-kaas2tested
CRUNCHY CHEESE CRISPS
Make awesome crunchy cheese crisps with just a few ingredients (or just one) and a few minutes.

Ingredients
Cheese
Optional – herbs or spices.
I sprinkled some dried parsley, rosemary and thyme on the cheese.

Instructions
Preheat your oven to 350 degrees Fahrenheit.
Line a baking sheet with PARCHMENT paper (Do not try anything else)

I used Cracker Barrel Slices.
Cut sandwich slices into 4 equal sized pieces and place onto the parchment, a couple of inches apart.
I only placed 12 on a tray as they spread as they bake.
Bake ±7 minutes or until beginning to brown around the edges.
Leave them on the tray for ±5 minutes, to set a bit, before gently scooping it up with a plastic or metal egg-lifter and place on a cold surface or plate and allow to cool complete, to finish getting crispy.

Source: I saw this idea on the internet, and could not find the recipe again, so just winged it. Made it from memory from way back then, so this will not resemble the original recipe in any way shape or form.
SOURCE: Esmé’s kitchen.




LORRAINES MINI QUICHES

 

2015-11-10-lorrainesminiquichestested

LORRAINES MINI QUICHES

The mini quiches was made with finely chopped red onion fried with bacon.
Put some cheddar cheese in the muffin holes with a bit off the onion and bacon mix.
Mix 8 eggs with a small amount of double cream, chopped flat leaf parsley and salt and pepper.
Pour over and bake until golden brown. Oven 180 degrees C

Photo and Recipe:  Lorraine Mountford




LORRAINES WRAPPED GREEN ASPARAGUS SNACKS

 

2015-11-10-lorraineswrappedgreenasparagussnackstested

LORRAINES WRAPPED GREEN ASPARAGUS SNACKS

I also made some green asparagus wrapped in prosciutto ham
Bake in the oven for about 10 minutes and a creamy mushroom topping for some bruschetta.

 

Photo and recipe:  Lorraine Mountford




SALAMI EN POPPIESAAD ROSTI

2015-11-09-salamienpoppyseedrostitested

SALAMI EN POPPIESAAD ROSTI
3 groot aartappels, grof gerasper
1 medium ui, grof gerasper
Dreineer deeglik, en druk soveel ekstra vloeistof uit as moontlik.

In ‘n aparte bak, meng deeglik:
sout en peper na smaak
knoffel en origanum na smaak
1 eetlepel Maizena en 1 eetlepel koekmeel
4 – 6 skyfies salami, fyn gesnipper
Meng aartappels en uie deeglik by meel mengsel
Voeg so 2 eetlepels olie by
Meng 1 eier by

Skep in ‘n gespuite oondpannetjie van jou keuse. (ek het ‘n Brownie pannetjie gebruik)
Sprinkel mildelik met poppy seeds bo-op.
Bak vir so 20 – 30 teen 180°C of tot goudbruin en crispy.
Laat effens afkoel en skep uit.
Bron en foto: ‎Meyer Combrinck‎




KAAS EN UIE SOUTBESKUITJIES

KAAS EN UIE SOUTBESKUITJIES
500 ml koekmeel
4 ml sout
2 ml rooi peper, as jy wil bietjie meer
1 pakkie wit uie sop
6 ml bakpoeier
120 ml stork bake
300 ml kaas, gerasper
2 eiergele
100 ml yswater

Sif al die droë bestanddele behalwe uie sop in ‘n mengbak gooi dan soppoeier by, vryf botter met vingerpunte in meelmengsel en meng dan die kaas by, klits eiergele liggies saam die water en gooi oor die droë mengsel.
Sny die vloeistof met ‘n mes in die mengsel om ‘n deeg te vorm.
Verkoel vir 15 min.
Rol deeg lekker dunnerig uit en druk uit met koekie drukker of sny in vingers.
Bak by 180 ºC vir so 20 min.
Foto:  Sue Robb




ROOSMARYN HAPPIES

2015-10-17-roosmarynhappiestested

ROOSMARYN HAPPIES
390 ml meel
1 en halwe teelepel sout
2 teelepel Vis Spice
4 teelepel roosmaryn
Halwe teelepel wit peper
1 teelepel crushed garlic
1 koppie melk
1 eier

Sif droe bestanddele en dan meng vloeistof met droe bestanddele en voeg eier in,  meng goed en skep mengsel op bak plaat.. Bak tot gaar en bruin geniet saam ‘n savoury sousie..

Bak op 180°C
Bron en Foto:  Fanelee Snyman




KLAPPERMELK TERTHAPPIES

2015-10-15-klappermelkterthappiestested

KLAPPERMELK TERTHAPPIES
Lewer 20 tot 24 happies.
MELKPAP:
150 ml koekmeel
50 ml mielieblom
50 ml vlapoeier
200 ml suiker
1 liter volroommelk
2 stukke pypkaneel
2 ekstra groot eiergele
5 ml vanielje-of amandelgeursel
geroosterde klapper
appelliefies en bloubessies, vir voorsit

Smeer of spuit ‘n oondbak goed.
MELKPAP.
(Meng die meel, mielieblom, vlapoeier en die helfte van die suiker.
Roer 125 ml melk by.
Verhit die res van die melk saam met die pypkaneel tot net onder kookpunt, voeg sowat 125 ml van die kookmelk by die meelpasta en meng goed en roer die gladde pasta stadig by die kookmelk mengsel. Klits dat geen klonte vorm nie. Verhit tot mengsel kook en verdik.
Roer gedurig.
Verwyder die kaneel stokkie.

Klits die eiergele en die res van die suiker goed saam, voeg ‘n bietjie van die warm pap by die eiergele en meng.
Voeg eiermengsel by die res van die melkpap in die kastrol en meng goed.
Verhit oor lae hitte en laat kook; roer gedurig.
Roer die geursel by.
Giet in die oondbak en laat afkoel tot yskoud.
Keer op ‘n plank en sny in blokkies.
Rol die blokkies in die klapper.
Sit voor saam met appelliefies en bloubessies.
HEERLIK VERBY
Foto en resep geplaas deur: Ronel Muller Thoma




SWEET AND SPICY PEANUTS-SNACKS

2015-10-18-sweetandspicypeanuts-snackstested

SWEET AND SPICY PEANUTS-SNACKS
3 cups salted peanuts
1/2 cup sugar
1/3 cup packed brown sugar
2 tablespoons hot water
2 tablespoons butter, melted
1 tablespoon Sriracha Asian hot chili sauce or hot pepper sauce
1 teaspoon chili powder

Place peanuts in a greased 1-1/2-qt. slow cooker. In a small bowl, combine the sugars, water, butter, hot sauce and chili powder. Pour over peanuts. Cover and cook on high for 1-1/2 hours, stirring once.
Spread on waxed paper to cool. Store in an airtight container. Yield: 4 cups.

Photo:  Lisinda Blaauw