

DOROTHY SE RYSSLAAI
4 gaar koppies rys
1 gerasperde ui
1 blik ertjies, gedreineer (410)
1 blik ingelegde perskes, uit sous en opgesny in klein stukkies
1 groot tamatie, opgesny in klein blokkies
Sous:
1 koppie mayonnaise of meer
½ koppie tamatiesous
5 eetlepels blatjang
2 of meer teelepels sterk kerriepoeier Continue reading












