

WORTEL EN CHAKALAKA SLAAI
Rasper 1kg wortels en braai in bietjie olie met 1/2 uie en 1/2 green pepper.
Sodra dit sag is laat staan ek dit laat dit koud word en meng so 1/4-1/2 koppie mayonaise en ‘n bikkie chakalaka by.
FOTO EN RESEP: Sarah Rochelle Julius






