

KERRIE LAMSNEK MET AARTAPPELS EN GEELRYS MET ROSYNE
1 lamsnek in die lengte deur gesaag
2 uie
1 teelepel knoffel
2 kaneelstokkies
4 heel naeltjies
3 kardamompeule
5 kerrieblare
2 lourierblare
½ teelepel fyn koljander
2 teelepels kerrie
2 teelepels borrie
1 vinger vars fyn gekapte gemmer
1 teelepel garum masala Continue reading
Category Archives: Skaap / Mutton-Lam / Lamb
DELICIOUS LEG OF LAMB IN THE OVEN


DELICIOUS LEG OF LAMB IN THE OVEN
1 leg of mutton
2 cloves of garlic
1 packet diced bacon
salt
pepper
garlic salt
fresh basil leaves
fresh mint leaves
Worcester sauce spices
olive oil
2 onions (I used red)
Continue reading
NATACHA SE LAMSBREDIE


NATACHA SE LAMSBREDIE
Resep en Foto: Natacha Visagie
FOOF LOVERS RECIPES
3 uie, gekerf
1 kg lamsvleis
1 blokkie beef pot stock
1 pakkie bruin uie soppoeier
500 ml water
sout en swart pepper
groente van jou smaak
Braai uie en vleis mooi bruin in ‘n swart pot.
Sit ‘n blokkie beef pot stock by net voor jy van die plaat afhaal. Sprinkel GOED met swartpeper.
Pak groente van jou keuse in oondvaste bak. Skep vleis bo-op.
Giet ‘n pakkie bruin uiesoppoeier wat met 500 ml water aangemaak is oor.
Bak stadig so 120°C tot murg sag so 3-4 ure.
Bedien met rys/stamp/pap – whatever tickles your fancy.
LAMBS HEART STEW


LAMBS HEART STEW
Good morning, just wanted to show everyone how my lambs heart stew came out. ☺💜
4 lamb hearts
2 large onions, sliced
1.5 teaspoons mixed herbs
250 g frozen casserole mix
500 g potatoes quartered
1 liter vegetable stock
mushrooms (optional)
I also put in half a cup of red wine but that’s not a need.
Continue reading
KAROO LAMSRIB MET GEBRAAIDE PYNAPPEL


KAROO LAMSRIB MET GEBRAAIDE PYNAPPEL
1.5 kilogram lamsrib
1 tot 2 teelepels bbq speserye
2 knoffelhuisies, fyn gekap
1 suurlemoen se sap
Meng alles saam en vryf rib aan beide kante met mengsel. Plaas in toeknip rooster en sit regop langs vuur. Draai gereeld tot ribbetjie mooi egalig bruin en die vetjie krakerig is.
Pynappelskywe net op kole gebraai tot mooi bruin, nie pap nie.
Resep en foto: Alta Gunter Van Dyk
LAMB BREYANI


LAMB BREYANI
1 kg stewing lamb, cubed
1 cup (250 ml) full-cream yoghurt
2 tablespoon (30 ml) garlic, ginger and dhania paste (if you don’t have a ready made paste, use 4 cloves garlic, 5 cm-knob grated ginger and a handful of chopped fresh coriander)
1 green chilli, chopped
1 tablespoon (15 ml) garam masala
1 teaspoon (5 ml) turmeric
1 teaspoon (5 ml) ground cumin
4 cardamom pods
10 curry leaves, more if you like
oil, for frying
1 can (410 g) chopped tomatoes
4 onions, sliced
¼ cup (60 ml) ghee, and extra for dotting Continue reading
LAMSKENKELS IN DIE OOND


LAMSKENKELS IN DIE OOND
12 lamskenkels
1-2 uie (wit of pers), gekap
1-2 peppers – rooi en geel vir kleur, gekap
1 pak sampioene, opgesny
meel mengsel om skenkels in te rol
rooiwyn na smaak
Ek kook die skenkels vir ongeveer uur. Laat effe afkoel.
Maak mengsel van bietjie meel met speserye soos sout, peper en wat jy verkies.
Rol die skenkels daarin en braai in vlak olie.
Plaas die vleis en die res van die bestanddele in ‘n oondbak en oond toe nadat ek genoeg rooiwyn oorgegooi het.
Bak by 180º C vir ongeveer uur.
Foto en resep Lourens Claassen
TUISGEMAAKTE MAALVLEIS MET LIESLAP EN SILVERSIDE


TUISGEMAAKTE MAALVLEIS MET LIESLAP EN SILVERSIDE
Ons koop van tyd tot tyd lamsribbetjies wat nog die lieslap (flank) aan het en dan sny ons die lieslap af en koop silverside of topside steak wat ons dan saam maal en sodoende maak ons ons eie ordentlike suiwer maalvleis wat bestaan uit net vleis sonder enige ander goete wat ek nie ken nie.
Ons verhouding is een derde steak en twee derdes lamsvleis (lieslap) wat saam gemaal word en dit is tog te lekker
Ek en vroulief het vanoggend vyftien kilogram maalvleis gemaak, nou kan ons weer lekker frikadelle en lasagne maak, mens kan lekker toor met sulke vleiserigheid.
Idee en foto: Gideon Louw
HEEL SKAAPNEK “ONTBEEN”



HEEL SKAAPNEK “ONTBEEN”
Moet ek dan nou vanoggend onwillekeurig aan my oorlede Pa dink. Hy het so graag die heel skaapnek met sy knipmes af geëet, sien ek hom op die stoep sit vanoggend.
Vat ‘n heel skaapnek, en laat saag hom in die lengte middel deur. Neem dan die twee stukke vleis, en maak dit gaar soos jy verkies, of in die prutpot saam met jou uie, aartappels en bietjie water, of soos ek myne gedoen het, eers 1 groot gesnyde ui, en 1 groot knoffel toontjie gekap, gebraai, en toe die nekke bygesit, ook lekker bruin gebraai in die ysterpot. Sit vetkant onder dat dit lekker bruin braai.
Sit 1 blikkie bier by en 2 aartappels in blokke gesny, 2 groot wortels in dikkerige ringe met kruie en speserye na smaak.
Sit die deksel op en plaas dit in die oond teen 160 ºC tot dit heerlik sag en al die groente gaar is. Dit neem ongeveer 3 ure in die oond. Continue reading
GEVLEGDE FLANK (LIESLAPPE) IN DIE OOND


GEVLEGDE FLANK (LIESLAPPE) IN DIE OOND
Sny die ergste vet en senings uit 2 flank snitte (lieslappe) en sny dit dan in lang repe. Vleg dit in lang vlegsels en ryg die vlegsels deur sosatie stokkies. Laat dit vir 2 tot 3 ure of langer in die volgede sous marineer.
2 eetlepels jimmys sous
½ koppie worchestersous
3 eetlepels suurlemoensap
2 eetlepels heuning
1 teelepel rissievlokkies
1 teelepel swartpeper
1 teelepel droë pietersielie
1 teelepel italiaanse kruie
1 teelepel sout
Continue reading

