

MAKLIKE SJOKOLADE MOUSSE
Klop saam:
2 koppies room
1 pakkie sjokolade kitspoeding
1 blikkie karamel kondensmelk wat jy self gekook het, verkieslik
1 teelepel vanilla
Verkoel en bedien lekker koud.
Resep geplaas deur Heather Strumpher
Foto: Heather Strumpher











