MAKLIKE SJOKOLADE MOUSSE Posted on December 8, 2013 by Rina Kleinhans Posted in Nageregte - Koud / Desserts - Cold MAKLIKE SJOKOLADE MOUSSE Klop saam: 2 koppies room 1 pakkie sjokolade kitspoeding 1 blikkie karamel kondensmelk wat jy self gekook het, verkieslik 1 teelepel vanilla Verkoel en bedien lekker koud. Resep geplaas deur Heather Strumpher Foto: Heather Strumpher Share this...FacebookPinterestTwitterLinkedin