

FUDGE
30 ml gesmelte botter (ek gebruik sommer bake ‘n cook)
750 ml – 3 koppies versiersuiker
1 blik kondensmelk
100 ml botter (ek’t so bietjie minder gebruik)
100 ml haselneute, gekap (optioneel)
5 ml vanilla geursel
Smeer ‘n koekpan (20 cm x 20 cm) met die gesmelte botter, voer uit met bakpapier en smeer nog ‘n lagie botter.
Ek’t nie die bakpapier gebruik nie omdat ek net die cook ‘n bake gespuit het onder in die bak. Continue reading










