


HONEY TOFFEE
4 tbsp(s) butter
3/4 cup raw honey
pinch sea salt
dash vanilla extract
250 g unsalted nut of choice Continue reading



HONEY TOFFEE
4 tbsp(s) butter
3/4 cup raw honey
pinch sea salt
dash vanilla extract
250 g unsalted nut of choice Continue reading→


TURKISH DELIGHT MET VARIASIES
2 k suiker
2 e mielieblom
1¼ k water
1 e gelatien
2 e suurlemoensap
versiersuiker
Volg die nota onder vir verskillende geure*
Continue reading→


SJOKOLADE GRONDBOONTJIE BALLE
250 ml versiersuiker
250 ml creamy grondboontjie botter
30 ml gesmelte botter
375 ml fyngemaakte rice crispies
1/2 blok melting sjokolade Continue reading→


CRUNCHIES
1 1/2 koppie suiker
6 eetlepels stroop
30 g margarine
1 teelepel koeksoda
Kook suiker en stroop saam. Voeg margarine by en roer tot suiker opgelos is. Kook vir verdere 4 min.
Sodra die mengsel bruin begin word, verwyder van hitte.
Voeg koeksoda by.
Gooi mengsel in ‘n glasbak en los om te stol.
Wanneer gestol is, breek dit in stukkies met ‘n houtlepel.
Gooi in lugdigte houer en bere.
Resep en foto: Cindy Groenewald


TUISGEMAAKTE MALVALEKKERS
Resep en foto: Cindy Groenewald
FOOD LOVERS RECIPES
30 ml gelatien
400 g (470 ml) suiker
15 ml vloeibare glukose of gouestroop
2 groot eierwitte
vanieljegeursel, opsioneel
koskleursel, opsioneel
50 ml versiersuiker
50 ml mielieblom
Sprinkel die gelatien oor 100 ml water in ’n klein bakkie.
Meng die suiker, glukose, ’n knypie sout en 250 ml water in ’n kastrol. Continue reading→


NOUGAT VAN GOUESTROOP
In dikboom kastrol:
250 ml suiker
125 ml koue water
en 100 ml goue stroop
Kook saam tot mengsel ‘n stywe balletjie vorm as bietjie van mengsel in koue water gegooi word, of as jy ‘n termometer gebruik, kook tot 120°C.
Haal van stoof af en klits 3 eierwitte styf, in aparte skoon glasbak, nie droog nie.
Gooi stroop-vloeistof stadig by eierwitte terwyl jy aanhoudend klits.
Kook nog hoeveelheid stroop van dieselfde hoeveelheid bestanddele tot stywe balletjie vorm en gooi weer stadig by eierwit mengsel terwyl jy aanhoudend klits. Continue reading→


MIKROGOLF FUDGE MET PEPPERMINT CRISP TOPPING
2 koppies suiker
1 blikkie kondensmelk
125 g botter
5 ml vanilla essence
Peppermint crisp opgekap
Meng alles saam, behalwe die vanilla.
Mikrogolf vir 2 minute, haal uit en roer.
Mikrogolf vir 5 minute, haal uit en roer.
Mikrogolf weer 5 minute, haal uit en roer (kan nog 5 minute indien nie mooi donker genoeg nie).
Voeg vanilla by en roer goed.
Gooi in ‘n ingevette plaat, (hier het ek direk fyn gekapte peppermintcrisp oor gegooi).
Laat bietjie afkoel, sny in blokkies.
Foto en resep: Elzetna De Bruin


FOOLPROOF CHOCOLATE FUDGE
3 cups semi-sweet chocolate chips
1 can Condensed Milk
pinch of salt
¾ cup chopped nuts (optional)
1 ½ teaspoons vanilla extract
In heavy saucepan, over low heat, melt chocolate chips with sweetened condensed milk and salt. Remove from heat; stir in nuts (optional) and vanilla.
Spread evenly into wax-paper-lined 8- or 9-inch square pan. Chill 2 hours or until firm.
Lift fudge out of pan and place onto cutting board, peel off paper and cut into squares. Store covered in refrigerator. Continue reading→


FUDGE VIR BEGINNERS
1 blik kondensmelk
500 g versiersuiker
2 teelepels vanilla geursel
Meng alles saam (dis baie styf).
Smelt oor medium hitte en laat prut.
Roer heeltyd en vanaf dit prut vir so 12 minute (jy sal sien kleur verander).
Keer uit in pannetjie wat met botter gesmeer is.
Maak gelyk en sny in blokkies.
Foto en resep deur Elzetna De Bruin


MIRKROGOLF FUDGE MET VERSIERSUIKER
Resep en foto: Karin van Zyl
FOOD LOVERS RECIPES
125 g botter
500 g pakkie versiersuiker
1 blikkie kondensmelk
5 ml vanilla
Smelt die botter, dan gooi jy die kondensmelk, versiersuiker by (alles in diep mikrogolf safe bak),
sit dit in die mikrogolf vir 10 min, maar jy moet dit elke minuut stop, goed roer, dit keer dat dit oorkook.
Na 10 min haal jy dit uit, los so vir min of 2, dan gooi jy die vanilla by, klop met houtlepel tot dit dik raak. Continue reading→
You cannot copy content of this page
