

BISMARCK DU PLESSIS SE VLAKOEK
Die koek smaak die lekkerste die dag na dit gebak is .
1 koppie koekmeel
75 ml mielieblom
5 ml bakpoeier
1 ml sout
5 ekstra groot eiers, geskei
250 ml strooisuiker
105 ml yswater
Vlavulsel:
500 ml melk
75 ml vlapoeier Continue reading










