KAASKOEKIES ALA MARIE-SOUTBESKUITJIES
250 g cake flour
1 packet Knorr Black Pepper sauce (powder)
55 g grated Cheddar cheese
15 ml fresh chives, finely chopped
125 ml olive oil
1 egg yolk
80 ml water
5 ml garlic powder
1 ml cayenne pepper or smoked paprika or spices of your choice
(Cayenne pepper to be used sparingly and to taste) Continue reading
Category Archives: Klein Koekies, Tertjies / Biscuits, Tartlets
BOERE SOETKOEKIES
BOERE SOETKOEKIES
15 koppies koekmeel
¾ koppie stroop
15 teelepels bakpoeier
6 ½ koppies suiker
1 teelepel kaneel
1 teelepel neut
½ teelepel naeltjies
1 teelepel gemmer
6 eiers
660 g margarien
Meng die droë bestanddele, vryf margarien in. Voeg stroop en eiers by, meng verder met melk tot ‘n stywe deeg. Rol uit en druk af met drukkertjies. Bak in oond 200°C tot ligbruin
VINNIGE MODDERKOEKIES
VINNIGE MODDERKOEKIES
Hier is nou ‘n lip lekker resepie!!!
125 g margarien
2 koppies suiker
½ koppie kakao
125 ml melk
Kook bogenoemde vir 5 min saam.
Voeg by:
750 ml oats
250 ml klapper
1 teelepel vanilla
Meng goed deur en skep lepelsvol op ‘n gesmeerde bakplaat en laat afkoel tot gestol. 😉
Resep en foto: Benhet Nieuwenhuis
BOSBESSIE EN SAAD STAFIES


BOSBESSIE EN SAAD STAFIES
Ek het hierdie resep op ‘n TV program vroeër in die jaar gesien – kan nie onthou watter ene nie en dit nou uiteindelik gemaak. Dit is woes lekker vir kosblikke of sommer net ‘n snackie as die hongermonster ontydig is!
250 ml geroosterde muesli (ek gebruik Nature’s Source Crispy Crunch – Whole rolled oats and toasted rice)
750 ml Rice Krispies
125 ml klapper
60 ml sonneblom sade
60 ml geroosterde sesamsade
100 g gedroogde bosbessies (cranberries) of enige ander droë vrugte na smaak Continue reading
APPELTERT OF 24 TERTJIES
APPELTERT OF 24 TERTJIES
Resep en foto: Riana Le Roux
FOOD LOVERS RECIPES
Hier is my appeltert resep, ek bak dit nou al 12 jaar en was ‘n goeie verkoper in die tuisbedryf wat ek gehad het.
220 ml margarien
500 ml suiker
6 eiers
100 ml melk
500 ml koekmeel
10 ml bakpoeier
2 ml sout
1 groot blik appels
DOODEET-LEKKER KOEKIES


DOODEET-LEKKER KOEKIES
1 kg botter (of goeie kwaliteit bak-margarien)
1 kg koekmeel
500 g versiersuiker
Voorverhit die oond tot 180°C.
Room botter en versiersuiker tot baie lig met elektriese klitser of voedselverwerker, dit moet amper soos styfgeklitste room lyk. Roer die meel by. Rol uit (die deeg het ‘n lekker tekstuur, soos klei, kinders kan maklik daarmee werk). Druk vormpies van eie keuse uit. Bak vir 10-15 minute.
Dit maak vreeslik baie koekies!
Resep: Marlise Booyens
SNOWBALLS-ROOI KOEK
SNOWBALLS-ROOI KOEK
ongeveer 36 happies
Sponskoek
3 eiers
250 ml (1 koppie) melk
250 ml (1 koppie) strooisuiker
75 ml (5 eetlepels) olie
500 ml (2 koppies) koekmeel
15 ml (3 teelepels) bakpoeier
knypie sout
5 ml vanilla geursel
Afronding Continue reading
ROMANY CREAMS
KONFYTTERTJIES


KONFYTTERTJIES
5 koppies koekmeel
Sout
350 g botter
150 g holsum
sap van 1 suurlemoen
1 eiergeel en bietjie yswater
Rasper die gevriesde botter en holsum en meng met meel en sout.
Voeg suurlemoensap en eier by.
Sny met ‘n mes tot alles gemeng. Continue reading
KOFFIEKOEKIES MET VULSEL IDEES
Verhit oond tot 180ºC.
Los koffiepoeier in die kookwater op en laat afkoel.
Meng die koffie met die res van die bestanddele.
Verkil dit ‘n rukkie indien dit baie sag is. Continue reading







