-300x224.jpg)

250g gaar pasta
500 gram wors van jou keuse in stukkies gesny
1 gekapte ui
5 medium groot babymarrows in lengtes gesny
1 blikkie room van tamatiesop
krummels en gerasperde kaas. Continue reading
Category Archives: Eenskottel / All -in-one Dish
SMAAKLIKE LASAGNE
SPICY CHICKEN WITH RICE
RYS EN MAALVLEISGEREG



RYS EN MAALVLEISGEREG
Ek weet nie of die resep op ons blog was of waar ek dit afgeskryf het nie, maar kan dit beslis aanbeveel. Plaas 1 ½ koppie gaar rys in oondvaste bak.
Braai 250 g bacon en voeg by rys.
Braai 500g maalvleis met uie en green pepper tot bruin sonder enige sout en sprinkel oor rys.
Verhit 1 houer room en voeg daarby n pakkie wit uiesoppoeier. Kook tot begin verdik en giet oor maalvleis mengsel.
Rasper kaas oor en bak by 180ºC vir 25 min.
RESEP EN FOTO 1: Annelise Engelbrecht
FOTO 2: Adam Cloete
TUNA CASSEROLE
Source: A Friend – Margaret , and modified by Esmé
Ingredients:
1 pkg chow mein noodles (approx. 250-300g)
1 cup finely diced celery
2 cans cream of mushroom soup
1-2 bunches of spring onions
¼ cup water
2 cans mushrooms
3 cans (240oz) tuna
salt and fresh ground pepper to taste
Grated or shredded cheese to sprinkle on top Continue reading
HAM, PEAS CREAM RISOTTO


In a pot add 30ml olive oil and 30g butter let the butter start to bubble
Add 1/2 chopped medium onion, let it become transparent in colour, add 250g uncooked rice and let the rice absorb the oil butter mixture, stirring continuously then add 1/4 glass dry white wine and let it evaporate.
Add cooked ham (must be big one thick solid slice cut into little squares), peas and 1/2 packet of portobellini mushrooms sliced (should be dried porcini soaked in water) Continue reading
SARDYNE MET RYS
1 pakkie hoender sop
500 ml kook water (50ml koue water en 450ml kookwater)
125 ml rys
1 blik sardyne in tamatiesous
1 eier geklits
10ml asyn
1 ui fyn gesny
1 tamatie fyn gesny
Knippie droë timie
125 ml gerasperde kaas Continue reading
PASTA TERT
Jy braai uie, knoffel, greenpepper, mushrooms en maalvleis saam in n pan en kook jou macaroni tot sag, Kook n halwe pot of minder melk en klits in n aparte bak ook saam met melk, Sout, Peper, Koekmeel en eiers, roer die fulsel by die melk in en kook tot dat dit reg is, roer alles saam en gooi in n oond pan met kaas bo oor en bak vir n halfuur op 100 Grade C.
Resep en foto: Phillip Snyman
CHICKEN AND SPINACH CASSEROLE
Ingredients
1 red pepper, chopped…
1 bunch of spring onions, chopped
± 250g mushrooms, chopped
600g cubed cooked chicken
1½ cups shredded cheese
2 cans condensed cream of chicken soup, undiluted
3 eggs
300 – 350g frozen chopped spinach, thawed and squeezed dry
2 cups shredded cheese Continue reading
ELSABIE SE SLAP DEGIE TERT
ELSABIE SE SLAP DEGIE VIR PASTEI OF TERT
Sif saam:
250 ml koekmeel
1 teelepel bakpoeier
knippie sout
Meng:
¼ koppie olie
1 eier
melk
Gebuik ‘n 250 ml maatkoppie om die vloeistowwe bymekaar te voeg.
Giet die olie en 1 eier in die koppie en vul die koppie verder met melk tot ‘n vol 250 ml.
Meng die vloeistof by die gesifde meelmengsel en meng tot dit ‘n slapdeeg vorm, maak seker daar is geen klonte (gebruik ‘n eierklitser of draadklitser). Continue reading









