

KOPERPENNIE BOONTJIESLAAI
1 kilogram droë suiker boontjies
2 middelslag soetrissies, ontpit en sny in stukkies
2 uie, gekap
Kook boontjies tot amper gaar. Dreineer en voeg soetrissie en uie by.
Meng deur.
Meng volgende sous:
1 pakkie (82 g) tamatiesop
250 ml water
200 ml wit asyn
125 ml kookolie
250 ml suiker Continue reading











