

GROOT HEUNINGKOEK POEDING
Smelt die volgende saam:
1 kg margarien
3 koppies suiker
Voeg 825 g gouestroop by gesmelte margarien
Haal van stoof af en voeg die volgende dadelik by terwyl jy klits:
3 koppies koekmeel
3 teelepels koeksoda wat opgelos is in 3 koppies melk
Continue reading











