PANNEKOEK MET PERSKES*
Pannekoek beslag
1 Koppie Meel
1 Teelepel Bakpoeier
½ Teelepel Sout
2 Eiers
2 Koppies Melk
1 Eetlepel Olie
Meng deeglik.
Laat halfuur of langer staan.
Meng nou 500g blik perskes met sous by pannekoek beslag.Bak vir 1 uur op 180 grade celcius.
Bedien met vla.Die lekkerste lekker.
Resep en foto: Jaenette Hough