APPEL EN BOSBESSIE NAGEREG
Apple and cranberry parcel with custard…eie resep:
Skil appels en verwyder pitte, sny in skywe (kan skil aan los indien verkies)
Sny genoeg foelie vierkante vir die hoeveelheid mense vir wie jy nagereg pakkies gaan maak
Sit die appel skywe op die foelie, sprinkel kaneel en “mixed spice” oor
Sit ‘n blokkie botter bo-op en genoeg heuning na smaak.
Strooi droe bosbessies (cranberries) oor en vou die pakkies mooi toe dat die sous nie kan uit bak nie.
Bak in oond teen 180 grade C vir 45 min.
Haal uit foil en plaas in opdien bakkies.
Bedien met vla. Geniet op koue aand!!!
Resep en foto: Edwina C Jacobs