HERMIEN SE PURITY HONDE KOEKIES
Hermien Lamprecht Ek koop ‘n houertjie purity babakos (die 2de stage potjie) wat die vleis geure het. Meng dit met genoeg meel om ‘n stywe deeg te vorm, rol dit uit, druk vormpies en bak by 180 grade C vir so 10 min
Rina Kleinhans dis nou ‘n slim plan, hoeveel koekies kry jy uit so baksel asb?
Ek kan nie presies sê nie. Dit hang af watter grootte drukkertjie gebruik word. Ek het so ‘n 5cm koekie drukker wat ek gebruik dan kry ek omtrent 50 koekies.
I have tried all the meat flavours and my dogs loved them all. There is also a macaroni and beef in the stage 3 jar (blue cap jar) which they also like.
Resep: Hermien Lamprecht