

MIN TYD LEMOENKOEK
1 pak wit koek cake mix en koek gebak volgens instruksies op pak, voeg net bietjie lemoengeursel by mengsel
1 bakkie Spar cheesecake mix, aangemaak met melk in plaas van water
250 ml room
wit sjokolade
versierings – klein halfmaan lemoentjies/suurlemoentjies Continue reading











