

VRIENDIN SE ROMANY CREAMS
Die bron is ongelukkig onbekend ek het dit by n vriendin gekry.
Baie baie lekker
3/4 koppie kakao
250 ml kookwater
750 g margarine
675 g strooisuiker ( 3 1/4 koppies)
5 ml vanielje
800 g bruismeeel (6 koppies)
350 g fyn gerolde graanvlokkies (4 kkoppies) (ek het myne met my
liquidiser fyngemaak)
320 g klapper (4 koppies)
5 ml sout Continue reading
Category Archives: Klein Koekies, Tertjies / Biscuits, Tartlets
JAN SE KLAPPERNESSIES


JAN SE KLAPPERNESSIES
2 koppies meel
1 koppie suiker
1½ koppie klapper
3 eiers geskei
3 eetlepels botter
4 teelepels bakpoeier
¼ teelepel sout
Appelkooskonfyt Continue reading
JAN SE OUTYDSE SOETKOEKIES



JAN SE OUTYDSE SOETKOEKIES
2 kg bruismeel
12 eiers
1,5 kg botter
6 koppies suiker
2 teelepels vanilla geursel
knippie sout Continue reading
ROMANY CREAMS MINT BOLLETJIES
SUSAN SE LEPELSTEELTJIES
SUSAN SE LEPELSTEELTJIES
Resep: Susan Strydom
Foto: Jackie Peyper
FOOD LOVERS RECIPES
Hy kom amper soos “shortbread” uit. Hier is MY resep:
175 g botter/margarien
75 g strooisuiker
250 g koekmeel
Smelt die botter/margarien effens tot sag/gesmelt.
Meng die strooisuiker goed deur.
Voeg die koekmeel by en roer/meng deeglik. Sit in yskas om te set.
Na ongeveer uur haal uit en maak bolletjies.
Ek het myne in pannetjies gebak i.p.v bakplaat. Baie meer eenvormig.
Druk effe plat met palm. Maak holte (sommer met agterkant van houtlepel) en sit konfyt in.
Bak teen 180°C vir so 15 – 18 min.
Voila! Heerlik!
HEERLIKE GEMMERKOEKIES
HEERLIKE GEMMERKOEKIES
Resep en foto: Liaan Talita Gerber
FOOD LOVERS RECIPES
6 koppies koekmeel
1 koppie margarien
2 koppies suiker
2 eetlepels gemmer
2 eiers
1 koppie goue stroop
3 teelepels koeksoda
¼ teelepel sout Continue reading
CORNFLAKE BISCUITS WITH RAISINS
CORNFLAKE BISCUITS WITH RAISINS
Ingredients:
1 cup self-raising flour
125ml butter
1/3 cup brown sugar
1 egg
5ml caramel essence (vanilla essence is fine too)
3 cups cornflakes
1 cup raisins
Dates chopped (I used about 8 big ones) Continue reading
KOEKIEDRUKKER RESEPTE


KOEKIEDRUKKER RESEPTE
KOFFIEKOEKIES – Zelda Botes
750 ml botter
250 ml suiker
25 ml stroop
25 ml koffie ekstrak
5 ml vanilla geursel
60 ml melk
5 ml koeksada
5 koppies koekmeel
½ teelepel sout
Klop botter en suiker goed. Meng melk en koeksoda.Meng alles met koekmeel en knie. Gebruik vleismeule of koekiedrukker en sny koekies. Bak ± 20 minute by 180ºC. Continue reading
SUURLEMOENVINGERS

SUURLEMOENVINGERS
Brosbroodlaag:
500 ml koekmeel
125 ml versiersuiker
1 ml sout
200 g botter by kamertemperatuur Continue reading
RACHEL ALLEN COOKIES
RACHEL ALLEN COOKIES
(Dough can be frozen in baking paper)
225 g butter
110 g castor sugar
275 g cake flour
Cream butter and sugar.
Add cinnamon or chocolate, if you want,
Mix all the ingredients well by hand.
Roll into balls and flatten.
Put onto tray ± 2cm apart.
Bake for 15 – 20 minutes in oven at 170ºC.
Variation:
1 teaspoon ginger
1 teaspoon cacao
1 tablespoon coconut (high full)
1 hand full of chocolate chips
Source: Rachel Allen
Photo: Madelein Brinklow






