MA LU SE BROWNIES
250 g botter
½ koppie kakao
¾ koppie suiker
4 eiers
1 ½ koppie koekmeel
½ teelepel sout
10 ml vanilla geursel
Smelt die botter en klits die kakao, suiker en eiers by.
Voeg die koekmeel, sout en vanilla by en meng goed.
Skep deeg in ‘n gesmeerde bak en bak 10-15 min by 180 ºC.
Laat effens afkoel en smeer versiersel oor. Continue reading












