MARIE SE NOEDELSLAAI
½ pakkie van 500 g noedels gebruik
1 ui fyn gekap
½ koppie wit asyn
½ koppie suiker
½ koppie tamatiesous
1 teelepel kerriepoeier
Kook alles saam en skep warm oor die gaar noedels.
Ou resep het net helfte aangemaak vir braai vanaand
Foto en Resep: Marie Rheeder Troskie









Michaella Williams
Net n klein gedagte. My noodle slaai resep is amper dieselfde ek voeg n fyn gekapte green pepper en pit lose rosyntjies by dan lyk dit baie spoggerig