MARIE SE NOEDELSLAAI

marie se noedelslaai 2tested

MARIE SE NOEDELSLAAI
½ pakkie van 500 g noedels gebruik
1 ui fyn gekap
½ koppie wit asyn
½ koppie suiker
½ koppie tamatiesous
1 teelepel kerriepoeier

Kook alles saam en skep warm oor die gaar noedels.
Ou resep het net helfte aangemaak vir braai vanaand

Foto en Resep: Marie Rheeder Troskie‎