GEVULDE HOENDERDYE OOR DIE KOLE
Ek neem hoenderdye dan maak ek ‘n opening al langs die been af met my vinger sodat daar ‘n lekker ” pouch ” is. Dan smoor ek uie en sampioene en voeg dan daarby gekapte brand rissie, ‘n bietjie sweetchillie sous, ‘n bietjie garlic sous ( steers ), bietjie sout en peper na smaak en meng dan alles saam. Stop dan die vulsel in die ” pouch ” en steek toe met ‘n tande-stokkie braai oor stadige kole tot gaar.
Bron: Gideon Louw








