

GEMMERKOEKIES VAN PROVITAS
Rol 2 provitas fyn met die koekroller.
2 teelepels Sprite Zero
½ teelepel gemmer
2 sakkies versoeter
Meng deeglik.
Rol 4 bolletjies.
Sit dit op bakplaat en druk plat met ‘n vurk.
Bak teen 200 ºC vir 10 min.
As jy nie van te sterk gemmer hou nie, kan die gemmer verminder word
Ek dink jy kan ander speserye ook gebruik soos kaneel of All spice.
Hierdie koekies op die foto, was 4 dubbeld aangemaak
Foto en resep geplaas deur Dawie vd Heever
All people with any type of diabetes who wish to use our recipes, should do so in consultation with their diabetes healthcare team. If you have diabetes it is important to know your risk factors.
Persone met enige tipe diabetes wat ons resepte wil gebruik, moet dit in oorleg met hul diabetes-gesondheidsorgspan doen. As jy diabetes het, is dit belangrik om jou risikofaktore te ken.






