CHOC-O-CHILL TOMATO JAM-KONFYT
CHOC-O-CHILL TOMATO JAM-KONFYT Tamatie konfyt, met heerlike stukkies gemmer in…. onder is my geskilde tamatie whiskey rissie en sjokolade konfyt heerlik met feta kaas… 1.5 tamaties geskil en blokkies gesny 1.5 suiker 2 groen appels gerasper stuk vars gemmer gekneus n kwart koppie suurlemoensap en 4 tot 5 gekerfte rissies, ek voeg bietjie rissie poeier

