
TUNA PAELLA
Tunaballetjies:
1 blik tuna (200 g) in water, gedreineer
1 middelslag wortel, geskil en gerasper
1 sny brood, in melk geweek en drooggedruk
1 Eier, geklits
sout en peper na smaak
olie om in te braai.
rys
1 ui, fyngekap
olie
10 ml borrie
1 ml rooipeper
4 x 250 ml gaar rys
250 ml ertjies (opsioneel) Continue reading
Category Archives: Paella
GEBRAAIDE RYS (OOK VIR PAELLA)


GEBRAAIDE RYS (OOK VIR PAELLA)
Fried Rice – Ook die basis vir my Paella a la Maria!
paar draadjies saffraan in ¼ koppie kookwater getrek
6 hoenderfilette, in okkerneutgrootte blokkies gesny en goed gegeur
2 groenpepers, in blokkies gesny
2 uie, fyn gekap
4 knoffelhuisies, fyn gekap
500 gram gesnyde sampioene
2 koppies jasmyn of basmatie rys
olyfolie en eetlepel botter vir braai van bestanddele
sout en peper na smaak
2 liter aftreksel, vis of hoender werk goed
Continue reading
AMANDA’S SEAFOOD-MIX PAELLA


AMANDA’S SEAFOOD-MIX PAELLA
2 boneless chicken breasts or thighs, skin on and cut into bite-sized chunks
sea salt
freshly ground black pepper
plain flour, for dusting
olive oil
100 g chorizo, sliced
6 slices streaky bacon, chopped into pieces
1 onion, finely chopped
2 cloves garlic, finely chopped
1.5 liter hot chicken stock
2 large pinches saffron
1 heaped teaspoon smoked paprika
250 g paella rice Continue reading
EEN POT VIS PAELLA


EEN POT VIS PAELLA
1 eetlepel botter
1 eetlepel olyfolie
4 knoffel toontjies, opgekap
1 opgekapte kleinerige ui
knippie sout
1 teelepel borrie
1 tot 2 teelepels paprika
250 g gemengde gevriesde groente (klein soort)
1 groot opgekapte tamatie
1 ½ koppie kort korrel rys
3 koppies water
sout en peper na smaak vir die rys
sap van ‘n halwe suurlemoen of lemmetjie
3 groterige wit vis fillette (ek het stokvis gebruik)
Continue reading
ANSI SE SEEKOS PAELLA


ANSI SE SEEKOS PAELLA
1 pak gemengde seekos
1 pak mossels
1 pak prawns (garnale)
knoffelbotter, genoeg
sout en peper
vars suurlemoen
vars pietersielie
ertjies, reeds gekook
rys, gaar
Ontvries die seekos. Braai in die seekos en prawns vinnig in knoffelbotter, sodra die prawns pienk word is hulle reg, ek het heel laaste mossels bygegooi en vinnig gebraai anders is dit taai. Sout en swartpeper na smaak. Kan nog knoffel ook bysit. Kook ertjies apart sag, as sag is, meng liggies met seekosmengsel
Ek het ‘n pakkie gegeurde rys gekoop, (jou smaak) ek het die een gekoop met parmezaan in, of maak jou eie rys.
Skep mengsel op rys, bedien met genoeg vars suurlemoen en pietersielie. Ek het ook vars koljander gebruik. (RESEP KAN AANGEPAS WORD NA SMAAK)
Resep en foto: Ansi Pypers Fourie
ZELDA’S PAELLA



ZELDA’S PAELLA
Stork margarine
1 pkt bacon
3 large chicken breasts
500 g calamari, diced
1 large onion
1 red pepper
4 cloves garlic, crushed
600 ml rice
1 chilli, chopped
5 ml paprika
200 ml dry white wine Continue reading
NICO SE CALAMARI PAELLA MET APPELKOOSKONFYT EN SAFFRAAN


NICO SE CALAMARI PAELLA MET APPELKOOSKONFYT EN SAFFRAAN
500 g calamari ringe
500 g graatlose vis
½ sak bevrore broccoli en blomkool
5 stokke gekerfde seldery
1 koppie sheba
2 teelepel gekapte knoffel
‘n knippie saffraan
125 ml fyn appelkooskonfyt
2 teelepels kerrie
1 teelepel paprika
½ teelepel komyn
3 teelepels sout Continue reading
ELANA SE SEEKOS PAELLA


ELANA SE SEEKOS PAELLA
Braai die volgende saam:
1 rooi ui
1 groen soetrissie
1 rooi soetrissie
bietjie olyfolie
1 teelepel knoffel
Ekstra bestanddele:
paar stukkies salami (eintlik chorizo wors)
1 ½ teelepel borrie
2 teelepels paprika
1 ½ koppie rou rys
1 koppie witwyn Continue reading
ALBERT SE PAELLA-DIE PROSES


ALBERT SE PAELLA-DIE PROSES
Die kuns van Paella maak, lê eintlik in die proses en glo my, as jy die proses onder die knie het, hoef jy nooit weer ‘n resep daarvoor te gebruik nie. Dit klink na ‘n groot werk, maar dit is een van die maklikste geregte om onder die knie te kry. So hier gaan ons:
Stappe vir “Mise en place” (voorbereiding).
Stap 1:
Kies die vleis wat jy wil gebruik soos bv.:
2 porsies/stukkies hoender per persoon
2 porsies/stukkies haas of konyn per persoon
½ koppie Chorizo wors wieletjies per persoon
Enige vleis wat sal lekker wees, dis jou Paella
3 of 5 garnale (prawns) per persoon
3 of 5 mossels (in skulp) per persoon
3 tot 5 ringe Calamari per persoon
180 g Monik vis in blokkies gesny (enige stewige vis GEEN GRATE) Continue reading
ALBERT SE PAELLA


ALBERT SE PAELLA
Ek maak hierdie Paella in my drukkoker omdat ‘n mens nie altyd ‘n Paella pan beskikbaar het, of die plek om een te gebruik nie.
2 koppies rys
2 groot uie, grof gekap
2 groot rooi pepers, in 2 x 2 cm blokkies gesny
2 – 4 huisies knoffel, fyn gedruk
1 blikkie (± 410 g) tamatie stukkies
1 Chorizo worsie van sowat 250 g, in wieletjies gesny
3 hoender aftreksel blokkies
2 eetlepels gerookte paprika
3 eetlepels olyf olie
1 koppie groen ertjies
1.5 kg hoenderstukke (ek verkies boudjies of te wel drumsticks) Continue reading

