

OREO SURPRISE
Gebruik enige muffin resep. Ek het die “easymix cuppuccino-flavoured” muffinmengsel gebruik.
Plaas ‘n oreo koekie onder in ‘n papier muffin houertjie.
Skep ‘n lekker groot skep karamel kondensmelk op die koekie en dan die muffinbeslag.
Bak die muffins in ‘n voorverhitte oond vir 20 min by 180ºC.
Bron: Annelise Engelbrecht
Category Archives: Muffins
CHOCOLATE CHIP COFFEE MUFFINS


CHOCOLATE CHIP COFFEE MUFFINS
2/3 cup whole milk
5 tablespoons butter, melted
3 tablespoons instant coffee granules
1 ½ teaspoons vanilla extract
1 large egg, lightly beaten
2 cups cake flour
2/3 cup sugar
½ cup semisweet chocolate chips
2 teaspoons baking powder
¼ teaspoon salt
Cooking spray Continue reading
KAAS EN SPEK POFFERTJIES
KAAS EN SPEK POFFERTJIES
BRON: Yvonne Brazer
500 ml koekmeel
10 ml bakpoeier
2 ml sout
knypie rooipeper
2 teelepels pietersielie
3 teelepels garlic flakes, voeg soveel in soos jy wil
1 fyn gekapte ui
1 pakkie spek, jy kan soveel insit soos jy wil
500 ml gerasperde kaas
500 ml melk
2 eiers Continue reading
APPEL KANEEL MUFFINS

APPEL KANEEL MUFFINS
Oond 180 gr C.
Smeer holtes van 2 muffinpanne.
Klits saam:
125 gr sagte margarine,
125 ml suiker
en 2 eiers goed saam. Continue reading
SPINASIE MUFFINS – TERT
250 g maalvleis, gebraai met uie en sampioene (geen sout – peper of knoffel)
500 g spinasie, kook tot sag
Meng:
4 eiers
1 bakkie suurroom
1 bakkie gladde maaskaas
1 pakkie bruinuiesop
½ koppie cheddar
Meng en roer al die vleis en spinasie by. Bak as een hele tert of soos in muffin pan en strooi cheddar bo-op. Bak tot goudbruin. Dit vries heerlik. Jy kan die mengsel ook optooi met green peppers ens. dit is regtig ‘n baie lekker resep.
BRON – Sharon Du Toit
Foto: Cora Naude
MASHED POTATO PUFFS


MASHED POTATO PUFFS
12 to 24 puffs, depending the size of the pan used
2 cups mashed potatoes
3 large eggs, beaten
1 cup grated cheese such as Parmesan or Gruyere, divided
1/4 cup minced chives
1/4 cup diced cooked bacon or ham, optional
Salt and freshly ground pepper
Sour cream, to serve Continue reading
KOOS SE JUMBO SOUTTERTJIES
Ek het weer my Jumbo Sout Tertjies prober. Die resep op die blog het ek bietjie verander vir twee redes.
Die mengsel is brood en melk saam met al die ander by voegsels.
Ek vind die brood en melk maak die tert vir my bietjie papperig.
Ek het deesdae die ding dat gekoopte brood vir my suur proe en ek proe die brood onmiddelik in die sout tert. Continue reading
LUI BRAN MUFFINS


LUI BRAN MUFFINS
My lui bran muffins – een pakkie Snowflake muffin mix, en dan die olie, melk en eier daarby gemeng.
Ek gooi dan rosyntjies en muesli by wat stukkies vrugte, neute en ‘oats’ in het, meng dit en in die muffin pannetjies en oond toe vir 20 minute!!
Die hoeveelheid melk en olie is agterop die pakkie aangedui. 180 grade Celsius vir so 20 minute
Resep en Foto: Jeanne Blignaut
PIESANG EN MALVALEKKER MUFFINS


PIESANG EN MALVALEKKER MUFFINS
Meng saam en hou eenkant
500 ml koekmeel
1 teelepel bakpoeier
125 ml semels
125 ml sagte bruinsuiker
75 g gesnipperde malvalekkers
Smelt 100 g margarien en 75 ml gouestroop saam en hou eenkant Continue reading
BLUEBERRY STEEL CUT OAT MUFFINS


BLUEBERRY STEEL CUT OAT MUFFINS
YIELD: 12 MUFFINS
…these healthy muffins are super moist, and the steel cut porridge oats add a wonderful chewy texture.
Ingredients:
1 cup Rogers Steel Cut Porridge Oats
1 cup water, boiling
3/4 cup buttermilk
1/3 cup butter, melted
1 large egg
1 tsp vanilla extract
3/4 cup packed brown sugar
1 1/4 cups Rogers All Purpose Flour
1/2 tsp baking soda
1 1/2 tsp baking powder
1/2 tsp salt
1/2 tsp cinnamon
1 cup blueberries (if frozen, do not thaw) Continue reading




