

KOFFIE EN PIESANGKOEK
125 ml (½ koppie) olie
375 ml (1 ½ koppie) strooisuiker
4 eiers
5 ml (1 teelepel) vanilla geursel
500 ml (2 koppie) koekmeel
2,5 ml (½ teelepel) bakpoeier
Knippie sout
2,5 ml (½ teelepel) koeksoda
7,5 ml (1 ½ teelepel) koffiepoeier
15 ml (1 eetlepel) warm water
125 ml (½ koppie) karringmelk
250 ml (1 koppie) fyngedrukte piesang Continue reading



