

MOSSELPASTA A LA BENHET
My sous is:
1 koppie room
1 pakkie wituiesoppoier
1 pakkie seafood a la cream
2 koppie water
4 knoffelhuisies gekap
Gerasperde kaas
Meng bogenoemde saam en kook tot verdik.
Braai mossels saam met bietjie fyn gekapte uie en voeg mossels by sous, laat 5 min saam kook of tot dik!
Skep oor gaar pasta van jou keuse.
Strooi gemaalde swart peper bo oor.
Jy kan minder of meer water gebruik hang net af hoe dik wil jy die sous he.
BAIE LEKKER
Bron en Foto: Benhet Nieuwenhuis






