


MOZARELLA UIE RINGE
Sny uie in ringe, hou skywe bymekaar, haal 1 ring uit en sit mozarella kaas in. Doop in geklitste eier en dan in meel. Vries vir ‘n uur, Doop weer in eier en meel en diep braai!!!
Heerlik
Bron: youtube
Foto: Benhet Nieuwenhuis
Petra Nel
Jy hou die ringe wat bymekaar uitgekom het en weer daar sal inpas bymekaar. Twee-twee. Dan plaas jy hulle twee twee bymekaar in en sny kaas in dun skyfies en druk dit tussen die twee ringe in en dan volg die res van die resep. Dit is eintlik twee ringe in elke een groot klaargebakte ring met kaas tussen in. Baie lekker.







Die uieringe moet nie te dun gesny word nie anders gaan mens sukkel on kaas daar in te sit . Plus minus drie skywe ringe uit ‘n meduim tot grooter ui. Hang van joy ui groote af.