ALTA SE GEROOSTERDE SOETPATAT EN ONTBEENDE VARKNEK
Patats:
geskil en in lenge in gesny, (4 kwarte) in swaarboom kastrol
4 eetlepels stroop
4 eetlepels suiker
1 koppie en water
stuk botter
Kook braai patats daarin, met ‘n deksel op.
Moenie dit roer nie, draai om met ‘n spaan, kook braai patats tot bruin en stroperig.
VARKNEK:
heel ontbeende varknek
bietjie olyfolie
3 naeltjies
paar peper korrels
roosmaryn takkie
bietjie suurlemoensap
Kook tot gaar en toe gebraai in die pan.
Uitgehaal sampioene in kastrol gesny laat kook in ‘n kwart koppie witwyn, toe 2 eetlepels koekmeel aangemaak met bietjie water, by geroer, water bygevoeg tot regte dikte, varknek op gesny en terug gesit in sous.
Aartapels bietjie gekook in mikrogolf met so ‘n paar draadtjies safron en toe gebraai on diep olie
Resep en foto: Alta Gunter Van Dyk