JAN SE HERTZOG TERTJIES
Bestandele;
250 gram margerien ,
3 koppies koekmeel..
2 teelepels bakpoeier.
2 geklitste eiers..
250g koppie suiker…
1 teelepel sout..
Dit is vir die doppies ..
Metode :
Vryf die botter en meel saam. Voeg die 1 koppie suiker by. Voeg dan die teelepel sout en die 2 teelepels bakpoeier ook by sowel as die 2 geklitste eiers. Meng als goed tot ‘n rolbare deeg en voer die kolwyn pannetjies uit daarmee.
Bestandele vir die vulsel…
Appelkoos konfyt.
.2 koppies klapper …
7 eier witte wat styf geklop moet word
Metode ..
Voeg klapper saam met die geklitste eierwitte . Skep 1 teelepel appelkoos konfyt in elke doppie wat reeds in die pannetjie is en bedek met die eier wit en klapper mengsel. Bak teen 180 grade C vir plus minus 10 minute tot ligbruin..
Bron en foto: Jan Bezuidenhout