

MARIE SE KERRIE-VARKPOOTJIES
Kuier hier by my ma gister vir die eerste keer ons twee varkpootjies gekook.
Uie gebraai
Sout en peper
2 eetlepels suiker
2 teelepels currie afhangende hoe sterk
2 eetlepels appelkoos konfyt
1 teelepel mosterd of chillie sous as jy wil
1 teelepel borrie vir die geel
Aartappetjies en worteltjies heel laaste by gesit toe varkie vleis gaar en sag is.
In die stoompot gekook
Foto Marie Rheeder Troskie






