VARK OF BEESRIB IN STOOMPOT
My eie resep:
300 g vark ribs
2 groot aartappels
knoffel na smaak
1 rooi ui
1 beef stock cube in 300 ml water
1 lemmetjie se sap
knypie sout
½ teelepel suurlemoen peper
Bruin die ribs in die pot en gooi knoffel en ui saam in terwyl die ribs braai.
Gooi al die ander bestandele saam in en stoom vir 20 – 30 min op die hoë hitte.
Volgende keer sal ek wortels ook ingooi.
Resep en foto: Anette Scheepers