FOTO- Lindi Erasmus
Nota van Lindi: Veranderinge wat ek gemaak het: Canola Oil in plek van Coconut Oil. Dairy Free Dark Cocolate Disks gekap ingesit en nie choc chips nie en Cashew neute ipv pecans gebruik. Volgende keer gaan ek hom maak met n fudge frosting bo-laag, gaan perfek werk saam die bietjie bitter van die dark cocolate. Maar heerlik, beslis n resep wat ek gereeld vir n bederf sal maak.








