

CAKE POPS IDEE
Ek het ‘n struik wat Cake Pops groei gemaak vir my kleindogter se skool koekverkoping.
Ek het hulle in die elektriese CP-masjientjie gemaak, hulle stokkies ingedruk, toe kliphard gevries, uit die vrieskas gehaal en dadelik in gesmelte wit sjokolade gedoop en suikerkonfetti en 100&1000’s oorgestrooi!
Ek het sommer bloemiste-oase oorgetrek met eers clingwrap en toe foelie om die stokkies in te druk vir die struik-effek
Voila!!
BRON- Sansha Meyer






