Search Results for: chil
ROOIWORSIE ROERBRAAI
FATIMA SE KERRIE MENGSEL
VINNIGE FALAFEL MET TAHINI DOOPSOUS
VINNIGE FALAFEL MET TAHINI DOOPSOUS Midde Oosterse Kerkerertjie (Chickpea) koekies 2 blikkies kerkerertjies (chickpeas) gedreineer (ek het een kerkerertjies en een gewone ertjies gemeng) 2 fyngemaakte knoffeltoontjies 1 eetlepel fyngekapte vars kruisement 1 eetlepel fyngekapte pietersielie kwart van ‘n medium grootte ui fyngekap 1 groot geklitste eier 2 eetlepels bruismeel 1 teelepel gemaalde koljander 1
SAVOURY PRAWNS AND RICE
VIS EN GROENTE GEBAK
VIS EN GROENTE GEBAK Kook patats op en sit onder in bak. Kook en ontgraat vis en vlok bo oor. Sit Gemengde groente wat bietjie gekook is in soutwater oor vis en patats. Maak n witsous. Strooi ‘n pakkie chille chips bo op groete en gooi dan witsous bo op en weer beef chips bo
FLORIS SE PRAWN POTJIE
FLORIS SE PRAWN POTJIE Hier is my prawn potjie. Ek het gaar rys gevat en dit onder in die pot gesit. In die rys het ek olywe, kaas en kwartel eiers in gesit. Die Prawns het ek in die oond gaargemaak, eers suurlemoen in skywe onder in die pan gesit, toe die prawns en twee
FILET MIGNON WITH MUSHROOM SAUCE
FILET MIGNON WITH MUSHROOM SAUCE 3 lemons 6 fillet mignon steaks Coarse salt to taste Crush drie chilli peper to taste 6 tapelspoon butter (75ml) 12 garlic cloves coarseley chopped 1 cup milk (250ml) 6 ounces dry red wine (hier moet ek dink…1 oz is 30g) 6 tablespoons Worcestershire sauce (75ml) 48 ounces mushrooms (1.4kg)
HOT SPICY POTATO GOULASH WITH ROTI
HOT SPICY POTATO GOULASH WITH ROTI Ingredients 2 spicy chorizo sausage cut into round rings at an angle ( you may use any other suitable spicy sausage ) if you choose 6 medium potatoes chopped into medium sized pieces 1 3/4 cups beef stock made up from ( Ina Paarman stock sachets ) 2 onions
SMAAKLIKE BUTTERNUT SOP
SMAAKLIKE BUTTERNUT SOP (baie ou Fair Lady respep – aangepas met tyd) 1 kg butternut in blokke gesny 4 e botter 4 e gerasperde lemoenskil 2 groot aartappels in blokkies gesny 1 groot ui in ringe gesny 1 takkie gekerfde selderyblare (stingel kan die smaak oorheers) 3 of 4 gerasperde wortels Vars gerasperde neutmuskaat (of

