

ROOIWORSIE ROERBRAAI
8 rooiworsies opgekap
2 Eetlepels olyf olie
1/2 pak sparerib marinade van knorr
1 koppie water
1 koppie blatjan
1 koppie sweet chilli sous
1/2 pak Hawian stirfry
Sout en peper na smaak
3 koppies rys
6 koppies water
Braai die worsies in die olie. Voeg marinade by en 1ste koppie water.
Voeg ander souse by en meng goed deur.
Voeg hawian stirfry by en kook op lae hitte tot groete amper sag is.
Voeg dan rys en ander water by (sout en peper ook). Kook op die plaat tot rys sag is of vries vir later.
Foto en resep geplaas deur Jeane Kolbe






